Search found 6 matches

by taaipitperske
Fri Jun 22, 2007 4:50 pm
Forum: Manufacturers and agents information
Topic: Trade ins on old Intercom equipment
Replies: 4
Views: 2257

Zulu 1

Could you please send me your direct telephone or email
to mleroux@iway.na

Thanks
by taaipitperske
Thu Mar 22, 2007 2:04 pm
Forum: Technical Talk
Topic: Brakes on a trike + Weight issues
Replies: 6
Views: 2406

As 'n voertuig / bewegende voorwerp rem, is die grootste gewigsverspreiding outomaties op die voorste wiele. Daarom dat "brake calipers" so ontwikkel is. Dit is een van die voordele van 'n rem op die voorwiel - 'n rem op die wiel wat die meeste gewig dra. 'n Remstelsel op die agterwiele kan werk, ma...
by taaipitperske
Tue Feb 06, 2007 3:33 pm
Forum: Technical Talk
Topic: water, water & more water in fuel
Replies: 18
Views: 3523

Did you perhaps fly low over the neighbours wife while she was sunbathing :shock:
by taaipitperske
Fri May 05, 2006 5:00 pm
Forum: Technical Talk
Topic: Spark plug damage?
Replies: 33
Views: 9896

vonkproppe

Haai Ek het tans 'n 582 asook 'n 503, albei in trikes. Ek gebruik gewone Caltex tweeslag olie, vir die eenvoudige rede, dat dit maklik bekombaar is, maar ook BAIE belangrik, omdat dit donker van kleur is - dit het die voordeel dat jy maklik kan sien watter kan se brandstof is gemeng en watter nie, e...
by taaipitperske
Tue May 02, 2006 3:30 pm
Forum: Technical Talk
Topic: Spark plug damage?
Replies: 33
Views: 9896

Sparkplugs

So 'n paar jaar gelede het 'n klomp 'NGK' plugs vanaf 'n Oosterse land onwettig die land binne gekom. Die verpakking was baie goed nageboots en die verskil kon slegs op die vonkprop self (die inskripsie het verskil) gesien word. "n Hele paar 'engine-outs' het die telefoonlyne laat gons en om hulself...
by taaipitperske
Thu Feb 02, 2006 1:57 pm
Forum: Technical Talk
Topic: Landings
Replies: 15
Views: 3720

landings

Hi Volgende keer as jy op 'downwind' is, kry die trike presies 'straight and level' en skuif die 'crossbar attachment' op of af teen die 'aerofoil', totdat dit presies in jou silyn op die horison is. Dws soos 'n geweer korrel kyk jy na die horison en die bokant van die "merker" moet net in jou sigve...