Piet kry vir Koos in die skuur waar hy kaal voor die trekker dans
PIET: “Wat de hel doen jy, Koos?”
KOOS: “As jy nou lag slaan ek jou, maar dinge tussen my en Saartjie lyk nie meer so goed nie.
Daai nuwe Ingelse dokter het vir my gesê : “do something sexy to attracter"