Search found 43 matches

by coen
Mon May 14, 2012 9:32 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: Gyro License
Replies: 10
Views: 2313

Re: Gyro License

Geluk JJ
Louis is 'n sterr, jy sal hom nog vir jare agter jou voel sit en in jou ore hoor praat. :lol: :lol: :lol:

Cheers Coen.
by coen
Wed Apr 25, 2012 9:19 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: 1st time buyer - Aquilla vs Cobra?
Replies: 31
Views: 5164

Re: 1st time buyer - Aquilla vs Cobra?

Both good trikes.

But if after sales servive is anything to go on i would like to say that the guys at Micro Craft in KZN is not very forthcoming. I waited 4 months for a trike.
Regards Coen.
by coen
Sun Jun 27, 2010 6:43 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: Assistance needed on Gyroplane build
Replies: 8
Views: 1729

Re: Assistance needed on Gyroplane build

If you are one of those guys that want to do things by the book and legaly , use it as a chicken perch. Because even if it fly's beautifuly when it is finished, getting the paperwork done and the gyro certified will take the rest of your natural life. Will be cheaper to buy a used gyro. Good luck Coen
by coen
Sun Sep 06, 2009 7:40 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: SACAA gyro registration regs
Replies: 4
Views: 2249

Re: SACAA gyro registration regs

Jip BCAR-T is so bietjie "over the top" en amper onmoontlik om te behaal. As ons onsself will "regulate" sonder om ENIGSINS veiligheid in te boed dink ek moet ons by die austalianers gaan kers opsteek. Hulle het dieselfde sisteem met CAA heel bo as PAPA BEER en dan CASA as MAMA BEER en dan ASRA die ...
by coen
Fri Aug 21, 2009 10:30 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: SAGPA 2009 - AGM
Replies: 22
Views: 5718

Re: SAGPA 2009 - AGM

Begin sommer 'n seksie hier onder die hoof SAGPA dan is dit nie eers nodig om nog 'n webtuiste te onderhou nie. Ons die gyro-pilots wat eintlik SAGPA se hart en siel behoort te wees sal dit vanself laat gebeur.

Net 'n gedagte, Groetnis Coen.
by coen
Fri Aug 21, 2009 10:24 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: SAGPA 2009 - AGM
Replies: 22
Views: 5718

Re: SAGPA 2009 - AGM

Hello Gyrosa, ek het nie geweet dat dit nodig is om'n lid te wees van SAGPA om 'n nuwe ATF uitgeruik te kry nie. Van waneer af is dit so? En indien dit so is, will ek graag die volg prent skets. As mens sukkel met nuwe gyro goete en sodoende met RAASA en SACAA in kontak kom dan weet niemand wat of w...
by coen
Thu Aug 20, 2009 10:21 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: SAGPA 2009 - AGM
Replies: 22
Views: 5718

Re: SAGPA 2009 - AGM

Ek het as 'n buitestaander laas jaar ingesit by die vergadering, en die daaropvolgende 3 weke my opleiding in die kaap gedoen. En gedink ek sal sodra al my probleme rondom gyro's uitgesorteer is 'n lid word van SAGPA, nee wat dis goed om so iets te he as dit goed gedoen word maar 'n mors van tyd en ...
by coen
Mon Aug 17, 2009 9:51 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: EAA en Bethlehem lugskou?
Replies: 4
Views: 2820

Re: EAA en Bethlehem lugskou?

Dankie vir die antwoorde, ek self gaan nie kan in flieg nie maar hoop om julle ander gyro mense daar te sien. Ek het vandag met Johan van Ludwig gepraat en hy gaan daar wees, en miskien sal my heavy weight ook een van die dae "legal" wees, o en ek ook.
Cheers Coen.
by coen
Sun Aug 16, 2009 1:41 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: EAA en Bethlehem lugskou?
Replies: 4
Views: 2820

EAA en Bethlehem lugskou?

Wie van julle gyro manne en meer spesifiek instrukteurs gaan eerskomende naweek na Bethlehem toe?

Cheers Coen.
by coen
Tue Jul 07, 2009 8:23 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: Flexible prerotator cable?
Replies: 2
Views: 2018

Re: Flexible prerotator cable?

Dagse

Ek gebruik rofweg so 150cm op 'n slag, maar afhangende van die prys sal ek meer vat . Ek PM jou oor die besonderhede en jou Gauteng oorbel se nommer te kry.

Dankbaar Coen.
by coen
Wed Jun 24, 2009 8:49 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: Flexible prerotator cable?
Replies: 2
Views: 2018

Flexible prerotator cable?

Dagse Mense, hoop dat een van julle my kan help met inligting. Ek is opsoek na van daai flexible shaft's wat sekere gyro's gebruik vir hulle prerotator's, ek kan die kry wat in die bouindustrie gebruik word maar die groef draai in die verkeerde rigting. Die goet moet beskikbaar wees, moet net die re...
by coen
Mon Jun 01, 2009 9:24 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: Which Gyro?
Replies: 23
Views: 5795

Re: Which Gyro?

Daai friend moet maar sy bas in sy bakkie laai en hulle almal om die beurt gaan flieg, en nie een van daai flips waar die ou wat die tjek met die 6 nulle will he die flieg werk doen nie. Se vir jou pel hy moet die ding kan rigting gee, die manne wat die goette verkoop kan almal baie goed flieg en la...
by coen
Wed Apr 08, 2009 8:56 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: AmericanAutogyro
Replies: 12
Views: 2185

Re: AmericanAutogyro

Hi there is a big difference in the cabin of the SH and Raf both have their good and bad points . Most of the fotos on their site is of Raf converted to SH, there is NO such examples in S.A only true SH. Yes Ebie alot of things got coppied from Raf but ALOT is VERY different, maar ek will nie baklei...
by coen
Tue Apr 07, 2009 7:29 pm
Forum: Gyro Talk
Topic: AmericanAutogyro
Replies: 12
Views: 2185

Re: AmericanAutogyro

Hi there, firstly there is no RAF that has been retrofitted with a Sparrowhawk kit. One cant realy compare the two gyro's because they have been designed differently, and thus have different flying caracteristics.
Regards Coen.
by coen
Sun Apr 05, 2009 9:02 pm
Forum: Manufacturers and agents information
Topic: Air Magic Custom leather helmets
Replies: 27
Views: 18423

Re: Air Magic Custom leather helmets

Paul i would like to try one of your leather helmets and some other com equipment. Where do I find you in KZN?

Peter steyn