Daai friend moet maar sy bas in sy bakkie laai en hulle almal om die beurt gaan flieg, en nie een van daai flips waar die ou wat die tjek met die 6 nulle will he die flieg werk doen nie. Se vir jou pel hy moet die ding kan rigting gee, die manne wat die goette verkoop kan almal baie goed flieg en la...