Search found 397 matches
- Mon Nov 20, 2017 7:50 pm
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Waar is al die ou manne.
- Replies: 81
- Views: 754428
Re: Waar is al die ou manne.
Jis ekke hoor daar was n ongeluk jammer om tehoor ons dink aan julle
- Mon Nov 20, 2017 7:49 pm
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Waar is al die ou manne.
- Replies: 81
- Views: 754428
Re: Waar is al die ou manne.
Jis manne en maninne ekee is nog hier , ekke was by potties die naweek , my se traaik hetal drie honerd ag en tagtig ure op en moet gekoke worre wan hy sukke om te start ja het hom al ater die F100 ford bakkie getrek mar die enjin draai te stRrig , is oppie lys vir wek by die leperkoring sodra die o...
- Sat Nov 12, 2016 6:20 am
- Forum: Aircraft and Accessories wanted
- Topic: Rotax 912 ul
- Replies: 2
- Views: 2199
Re: Rotax 912 ul
Dis nou een stator wat nie pla nie die 503 en 582 pla vra maar vir leprechaun hy ken hulle 

- Fri Sep 30, 2016 4:28 pm
- Forum: Aircraft and Accessories wanted
- Topic: wanted 4 jabiru 85 silinder heads
- Replies: 2
- Views: 1883
Re: wanted 4 jabiru 85 silinder heads
Ekke hettie so lekker gehoor nie , van watter planeet ou swaar of hoe
- Mon Apr 11, 2016 7:25 am
- Forum: Aircraft parts and accessories
- Topic: Rotax 582 engine mounting plates
- Replies: 2
- Views: 2260
Re: Rotax 582 engine mounting plates
witwillem wrote:Hi Ianf ek stel belang prys asb sal met Alex reel om te loop betaal witwillem gee asb jouse foun nommer
- Mon Apr 11, 2016 7:23 am
- Forum: Aircraft parts and accessories
- Topic: Rotax 582 engine mounting plates
- Replies: 2
- Views: 2260
Re: Rotax 582 engine mounting plates
Hi Ianf ek stel belang prys asb sal met Alex reel om te loop betaal witwillem gee asb jouse foun nommer
- Mon Mar 28, 2016 11:05 am
- Forum: Law Questions and Queries
- Topic: Revalidation
- Replies: 3
- Views: 10141
Re: Revalidation
Jissie ou perd jy sal moet beginte pools praat , jy kan kies lewenslank sam met Janus walchis od n seisoen kaartie by die blou bulle !!!



- Sat Mar 19, 2016 2:20 pm
- Forum: Technical Talk
- Topic: Help met my aquilla 582 asb
- Replies: 14
- Views: 6419
Re: Help met my aquilla 582 asb
Jis ou Nico smaak my dars so byt op jpu lip , jong die drogegyd kom soos n dief innie nag. Ek het alternatiewe branstof ook pobeer , ons witblit 3 maal deuri ketel , die ou trimph en model A fordloop op dit as ek jou rak loop sal ek vir jou so ietsie gee viirie stywe lip wat loop gooi of hoe vat hom...
- Thu Mar 17, 2016 6:11 pm
- Forum: Aircraft and Accessories wanted
- Topic: Gooseneck for Windlass Trike
- Replies: 1
- Views: 1565
Re: Gooseneck for Windlass Trike
Bel vir alex hy het vir my n spaar een gekry hy het spares 0825688635
- Thu Mar 17, 2016 6:08 pm
- Forum: Aircraft and Accessories wanted
- Topic: Rotax 503 wanted [Found]
- Replies: 1
- Views: 1517
Re: Rotax 503 wanted
Fone Alex leprechaun he got 5 motors in his garage 0825688635 i git 2 e njines from him witwillem
- Thu Mar 17, 2016 5:46 pm
- Forum: Technical Talk
- Topic: Help met my aquilla 582 asb
- Replies: 14
- Views: 6419
Re: Help met my aquilla 582 asb
Ekke het net so n bloutjie geloop in desember , met die droogte was dar nie geld vir ekstras nie so daar was nie gevlie nie , nourie dag stof ekke af en daar gaat ek , die blerrie enjentjie loop soos n lister wat teveel olie het , geen krag ref starrig op en cruise metn gesukkel , npaar oproe na die...
- Thu Mar 17, 2016 12:30 pm
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Die melk kanne ennie Windlass.
- Replies: 2
- Views: 1993
Die melk kanne ennie Windlass.
Jis mense nou reent dit :lol: ens ons hier oppie vlakte is ewig dankbaar. Na die reent het ons ok anner sondes , ja $&@"$&& slange ja die blessitse euwel kruip uit elke gat en so kom hulle nader vir hulle dele vannie oes. Ja ok so met ou Herrie Botha die melk boer van vormaat oppi vlakte - ja julle ...
- Thu Mar 17, 2016 11:57 am
- Forum: Aircraft for Sale
- Topic: 582 Aquilla for sale
- Replies: 12
- Views: 6012
Re: 582 Aquilla for sale
Issie trike nog beskikbaar....?witwillem
- Thu Mar 10, 2016 9:32 pm
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Rotax 582 DECOKE
- Replies: 8
- Views: 3175
Re: Rotax 582 DECOKE
Waars de brandewyn ennie ys ??? Willem 

- Fri Jan 22, 2016 3:56 pm
- Forum: Aircraft parts and accessories
- Topic: PProp for 582 Cheetah/ bushbaby
- Replies: 6
- Views: 2470
Re: PProp for 582 Cheetah/ bushbaby
Ekke sien daar is nou n plaaslike puller vir 582 beskikbaar of moet ekke eerder se die leperkoring het vandag eene gekry wat hy moet loop en toets vlie - die popeller sal ok beskik baar virrie brom choppers .sal graag wil sie hoe performdie lokal kompesit popeller willem