Search found 17 matches

by PeterH
Thu Nov 08, 2012 7:32 am
Forum: Members Projects
Topic: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL
Replies: 36
Views: 12973

Re: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL

HIER'S DIE RES
by PeterH
Tue Nov 06, 2012 5:59 pm
Forum: Members Projects
Topic: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL
Replies: 36
Views: 12973

Re: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL

Jammer vir die swak foto's dit is op selfoon geneem :oops:
Geluk Brian en thank Sarel wat die gooooooons het om hom te maiden.
Die res van die foto's sal Brian later opsit.
by PeterH
Tue Aug 07, 2012 8:11 pm
Forum: Technical Talk
Topic: Petrol tank drain
Replies: 9
Views: 1492

Re: Petrol tank drain

Dankie Boet
Dit is so klein glas een wat lyk soos n miniture cane bottel met n crome prop albei kante.
Sal hom maar vir n float gebruik aan gesien ek reeds n VW sinker het.

Groete
Pieter
by PeterH
Tue Aug 07, 2012 7:36 pm
Forum: Technical Talk
Topic: Petrol tank drain
Replies: 9
Views: 1492

Re: Petrol tank drain

Hi Boet
Ek het een van daai mooi glas filters in Brian se 912 BB wat ek mee besig is maar jy laat my dink. Wat stel jy voor en waar moet ek hom sit.
Wys bietjie waar sit joune op die 912. Ek het nog die ou tenks in waar die pype in die tank vas gegom is wat stel jy voor.

Groete
Peter
Bloem
by PeterH
Fri Jun 15, 2012 4:13 pm
Forum: Members Projects
Topic: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Replies: 324
Views: 97619

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Jis Boet kan nie glo dat n man so hardop is en gaan tennis speel as hy nie kan vlieg nie ## :oops:
Wys jou hoe k@k begin n ou te voel as jou voël stukkend is

Sterkte
Fotos asb
BLOEM
by PeterH
Wed Jun 06, 2012 9:53 pm
Forum: Members Projects
Topic: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL
Replies: 36
Views: 12973

Re: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL

Ons wag nog vir die BURGLERBARS voor ons die ruite kan insit (**) :lol: :lol: :lol:
by PeterH
Sun Mar 11, 2012 11:16 am
Forum: Members Projects
Topic: KR-2 Build Help Needed. Will Pay
Replies: 4
Views: 2130

Re: KR-2 Build Help Needed. Will Pay

Kontak Pieter Swart in Kimberly hy is self besig met een.
0832474676

Groete
PieterH
Bloem
by PeterH
Sun Mar 11, 2012 11:01 am
Forum: Members Projects
Topic: Rebuilding the Turbi ll
Replies: 91
Views: 85016

Re: Rebuilding the Turbi ll

Dit moet n ou airy wees ek sien daar was nog nie eens clamps op die mark nie coat hanger het beter gewerk op daai wit pyp agter die dash.
Ek het nog van Brian se ou VW clamps.

Groete
Pieter
Bloem
by PeterH
Thu Feb 09, 2012 8:24 pm
Forum: Members Projects
Topic: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL
Replies: 36
Views: 12973

Re: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL

Hi guys i am lookking for the long plug on the rear of the Icom200 radio to wrap up the wiring on this BABY,

Regards
PeterH
Bloem
by PeterH
Tue Oct 11, 2011 2:39 pm
Forum: Members Projects
Topic: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL
Replies: 36
Views: 12973

Re: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL

Hi manne dit is die klein-baas hier wat net so nou en dan vir die Baas raad gee en verder doen wat hy sê. Eerstens thanks Brian vir die kans om aan ASL (asshole) te werk. Tweedens Thanks Boet vir die parte.(kan vw nie vir anker gebruik nie hy veroorsaak n groter olieramp as n TANKER) Derdens Tanks S...
by PeterH
Thu Sep 29, 2011 4:47 pm
Forum: Members Projects
Topic: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Replies: 324
Views: 97619

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Baie mooi Boet (^^)
Help asb met die 912 goed wat ek soek op die wanted forum.
Brian het lyk my groot genoeg geskrik vir die volla wat in ASL was #serl. 004 ek sit nou vir hom n 912 in. Maar wil niks van sy LANDY hoor nie.

Groete
Peter
Bloem
by PeterH
Tue Aug 11, 2009 7:28 pm
Forum: Members Projects
Topic: Radial Explorer Project - Da Animal
Replies: 756
Views: 137810

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Baie sterkte Boet en geluk met 'n PRAGSTUK.As hy vlieg soos hy lyk moet dit 'n moerse sukses wees STRONGS (^^)
by PeterH
Tue Aug 11, 2009 6:24 pm
Forum: Members Projects
Topic: TOYOTA YARIS ENGINE
Replies: 366
Views: 147347

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Ek het vergeet BLOEMFONTEIN.Miskien te lig vir 'n anker. (^^)
by PeterH
Tue Aug 11, 2009 6:22 pm
Forum: Members Projects
Topic: TOYOTA YARIS ENGINE
Replies: 366
Views: 147347

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Boet ek brand en kon nie hiervoor wag nie VW haak redelik tussen die rotse vas maar hierdie YARIS lyk of hy goed kan werk teen die Weskus. Hetjou ## ## ## ## ## (^^)
by PeterH
Mon May 04, 2009 1:47 pm
Forum: Technical Talk
Topic: VW engine specialist
Replies: 9
Views: 1491

Re: VW engine specialist

Looking at the Aerovee specs that i assembeled 2 of the last 5 months. They recomend 7: 1 on mogas (95) and 8: 1 on avgas. I fitted 5,2mm spacers under the barrels to drop the comp. The recomended timing is 28 deg btdc with dist advance locked. Had the same problem with ZU-ASL that belongs to Brian ...