Search found 17 matches
- Thu Nov 08, 2012 7:32 am
- Forum: Members Projects
- Topic: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL
- Replies: 36
- Views: 15680
Re: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL
HIER'S DIE RES
- Tue Nov 06, 2012 5:59 pm
- Forum: Members Projects
- Topic: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL
- Replies: 36
- Views: 15680
Re: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL
Jammer vir die swak foto's dit is op selfoon geneem
Geluk Brian en thank Sarel wat die gooooooons het om hom te maiden.
Die res van die foto's sal Brian later opsit.

Geluk Brian en thank Sarel wat die gooooooons het om hom te maiden.
Die res van die foto's sal Brian later opsit.
- Tue Aug 07, 2012 8:11 pm
- Forum: Technical Talk
- Topic: Petrol tank drain
- Replies: 9
- Views: 1808
Re: Petrol tank drain
Dankie Boet
Dit is so klein glas een wat lyk soos n miniture cane bottel met n crome prop albei kante.
Sal hom maar vir n float gebruik aan gesien ek reeds n VW sinker het.
Groete
Pieter
Dit is so klein glas een wat lyk soos n miniture cane bottel met n crome prop albei kante.
Sal hom maar vir n float gebruik aan gesien ek reeds n VW sinker het.
Groete
Pieter
- Tue Aug 07, 2012 7:36 pm
- Forum: Technical Talk
- Topic: Petrol tank drain
- Replies: 9
- Views: 1808
Re: Petrol tank drain
Hi Boet
Ek het een van daai mooi glas filters in Brian se 912 BB wat ek mee besig is maar jy laat my dink. Wat stel jy voor en waar moet ek hom sit.
Wys bietjie waar sit joune op die 912. Ek het nog die ou tenks in waar die pype in die tank vas gegom is wat stel jy voor.
Groete
Peter
Bloem

- Fri Jun 15, 2012 4:13 pm
- Forum: Members Projects
- Topic: Finally: MY own Bushbaby Explorer
- Replies: 324
- Views: 141211
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Jis Boet kan nie glo dat n man so hardop is en gaan tennis speel as hy nie kan vlieg nie
Wys jou hoe k@k begin n ou te voel as jou voël stukkend is
Sterkte
Fotos asb
BLOEM

Wys jou hoe k@k begin n ou te voel as jou voël stukkend is
Sterkte
Fotos asb
BLOEM
- Wed Jun 06, 2012 9:53 pm
- Forum: Members Projects
- Topic: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL
- Replies: 36
- Views: 15680
Re: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL
Ons wag nog vir die BURGLERBARS voor ons die ruite kan insit

- Sun Mar 11, 2012 11:16 am
- Forum: Members Projects
- Topic: KR-2 Build Help Needed. Will Pay
- Replies: 4
- Views: 2491
Re: KR-2 Build Help Needed. Will Pay
Kontak Pieter Swart in Kimberly hy is self besig met een.
0832474676
Groete
PieterH
Bloem
0832474676
Groete
PieterH
Bloem
- Sun Mar 11, 2012 11:01 am
- Forum: Members Projects
- Topic: Rebuilding the Turbi ll
- Replies: 91
- Views: 163156
Re: Rebuilding the Turbi ll
Dit moet n ou airy wees ek sien daar was nog nie eens clamps op die mark nie coat hanger het beter gewerk op daai wit pyp agter die dash.
Ek het nog van Brian se ou VW clamps.
Groete
Pieter
Bloem
Ek het nog van Brian se ou VW clamps.
Groete
Pieter
Bloem
- Thu Feb 09, 2012 8:24 pm
- Forum: Members Projects
- Topic: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL
- Replies: 36
- Views: 15680
Re: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL
Hi guys i am lookking for the long plug on the rear of the Icom200 radio to wrap up the wiring on this BABY,
Regards
PeterH
Bloem
Regards
PeterH
Bloem
- Tue Oct 11, 2011 2:39 pm
- Forum: Members Projects
- Topic: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL
- Replies: 36
- Views: 15680
Re: Rebuilding Bush Baby #4. ZU - ASL
Hi manne dit is die klein-baas hier wat net so nou en dan vir die Baas raad gee en verder doen wat hy sê. Eerstens thanks Brian vir die kans om aan ASL (asshole) te werk. Tweedens Thanks Boet vir die parte.(kan vw nie vir anker gebruik nie hy veroorsaak n groter olieramp as n TANKER) Derdens Tanks S...
- Thu Sep 29, 2011 4:47 pm
- Forum: Members Projects
- Topic: Finally: MY own Bushbaby Explorer
- Replies: 324
- Views: 141211
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Baie mooi Boet
Help asb met die 912 goed wat ek soek op die wanted forum.
Brian het lyk my groot genoeg geskrik vir die volla wat in ASL was #serl. 004 ek sit nou vir hom n 912 in. Maar wil niks van sy LANDY hoor nie.

- Tue Aug 11, 2009 7:28 pm
- Forum: Members Projects
- Topic: Radial Explorer Project - Da Animal
- Replies: 756
- Views: 168001
Re: Radial Explorer Project - Da Animal
Baie sterkte Boet en geluk met 'n PRAGSTUK.As hy vlieg soos hy lyk moet dit 'n moerse sukses wees STRONGS 

- Tue Aug 11, 2009 6:24 pm
- Forum: Members Projects
- Topic: TOYOTA YARIS ENGINE
- Replies: 366
- Views: 208825
Re: TOYOTA YARIS ENGINE
Ek het vergeet BLOEMFONTEIN.Miskien te lig vir 'n anker. 

- Tue Aug 11, 2009 6:22 pm
- Forum: Members Projects
- Topic: TOYOTA YARIS ENGINE
- Replies: 366
- Views: 208825
Re: TOYOTA YARIS ENGINE
Boet ek brand en kon nie hiervoor wag nie VW haak redelik tussen die rotse vas maar hierdie YARIS lyk of hy goed kan werk teen die Weskus. Hetjou

- Mon May 04, 2009 1:47 pm
- Forum: Technical Talk
- Topic: VW engine specialist
- Replies: 9
- Views: 1771
Re: VW engine specialist
Looking at the Aerovee specs that i assembeled 2 of the last 5 months. They recomend 7: 1 on mogas (95) and 8: 1 on avgas. I fitted 5,2mm spacers under the barrels to drop the comp. The recomended timing is 28 deg btdc with dist advance locked. Had the same problem with ZU-ASL that belongs to Brian ...