Search found 10 matches

by TimJan
Mon Oct 17, 2016 9:22 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Resignation as Chairman (Resolved)
Replies: 45
Views: 31929

Re: Resignation as Chairman (Resolved)

Nemo, met alle respek vir jou opinie, maar die boodskap wat jy uitstuur en verkondig is een van wetteloosheid en sonder respek vir reels & gesag - baie wat nietemin in bloed geskryf is... Jy sal wel by 'n minderheid gehoor aanklank vind met jou retoriek maar vir die res dink ek gaan jy maar die wind...
by TimJan
Sat Oct 15, 2016 2:35 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Resignation as Chairman (Resolved)
Replies: 45
Views: 31929

Re: Resignation as Chairman (Resolved)

My verwysing na "diegene wat nie aan 'n hoer gesag wil bieg nie" is nou miskien heel verdraai. Dit wil voorkom die organiseerders wou nie die wette wat al in 2010 ingestel is nie aan gehoor gee en erger nou, ongelukkig omdat die CAA wel binne hulle mandaat ernstige riglyne gegee het. Dit is nie nuwe...
by TimJan
Fri Oct 14, 2016 1:07 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Resignation as Chairman (Resolved)
Replies: 45
Views: 31929

Re: Resignation as Chairman (Resolved)

Man, dit is nou uitstekende nuus! (^^)

Dit is duidelik dat jy John Boucher, die vertroue van 'n klomp mense het - wel gedaan.

Julle het nou seker heelwat struikelblokke en probleme om te oorkom en uit te sorteer... ## ##

Baie sterkte vir jou en die res van die komitee en die pad vorentoe!
by TimJan
Thu Oct 13, 2016 1:56 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Resignation as Chairman (Resolved)
Replies: 45
Views: 31929

Re: Resignation as Chairman

Dis nou 'n lang storie... maar soos ek dit verstaan is die wet op openbare sportfunksies ensovoorts (SASREA) al etlike jare in werking en dus nie iets nuuts nie. Daar is dood eenvoudig wette en reels wat aan gehoor gegee moet word - of jy as individu or organisasie daarmee stem of nie! Dit wil voork...
by TimJan
Wed Sep 21, 2016 8:50 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Resignation as Chairman (Resolved)
Replies: 45
Views: 31929

Re: Resignation as Chairman

Die manne is erg stil... "Stilte voor die storm" miskien? :evil:
by TimJan
Wed Sep 14, 2016 12:20 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Resignation as Chairman (Resolved)
Replies: 45
Views: 31929

Re: Resignation as Chairman

Soos wat ek die manne hoor praat... hoop hulle jy bly aan as voorsitter John Boucher. Weet nie wat julle prosedures is nie maar dit klink soos 'n logiese oplossing (^^)

Sterkte aan die komitee om die probleme uit te stryk!
by TimJan
Mon Sep 12, 2016 10:02 am
Forum: Hangar Talk
Topic: Resignation as Chairman (Resolved)
Replies: 45
Views: 31929

Re: Resignation as Chairman

Hel manne, dankie vir julle insigte en insette.... alles insiggewend!

Ek sidder om te dink dat lede van die komitee hulle sou blootstel aan litigasie sou iets onaanvaarbaar gebeur :shock: Sekerlik dan die noodgedwonge reels volg - of hoe?
by TimJan
Sat Sep 10, 2016 3:23 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Resignation as Chairman (Resolved)
Replies: 45
Views: 31929

Re: Resignation as Chairman

Ek moet met jou saamstem Blue Max .... die geweldige opoffering van vrywilligers (in enige organiasie bygese) word so dikwels vanself sprekend aanvaar, wat nog te se as daar op hoe vlak probleme uitgesorteer moet word en wat almal definitief raak. Ek het probeer agter die kap van die byl kom en dit ...
by TimJan
Fri Sep 09, 2016 5:45 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Resignation as Chairman (Resolved)
Replies: 45
Views: 31929

Re: Resignation as Chairman

Baie dankie falconp1 ...
by TimJan
Fri Sep 09, 2016 12:08 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Resignation as Chairman (Resolved)
Replies: 45
Views: 31929

Re: Resignation as Chairman

My eerste inskrywing op die wonderlike forum sal seker bevraagteken word maar ek is al jare 'n draadsitter en het hier al soveel geleer van mense se passies, hartseer en natuurlik, vlieg. Ek het nog altyd aandagtig gelees as John Boucher iets skryf en wonder nou eintlik oor die hele "herrie" van sy ...