Oom Max, Kom land verniet op my pvt strip, drink koffie, eet ontbyt, slaap oor, kuier om n vuurtjie, hou braaivleis, geniet n voertuig vol brandstof VERNIET. Ek raak net so gatvol vir hierdie fooitjie hier en fooitjie daar, niks meer vir die liefde van die saak. Ek is mal oor vlieg en geniet dit om ...