Search found 4 matches

by Tiger
Thu Jul 02, 2015 7:18 pm
Forum: Aircraft for Sale
Topic: Modified KR2 project SOLD
Replies: 33
Views: 17386

Re: Modified KR2 project SOLD

Baie geluk Henni. Ek is seker daar is so n effense hartseer ook saam met die verligting. Hoop haar nuwe baas sal vreugde en veilige vlugure met haar he

Johan
by Tiger
Wed Jun 24, 2015 3:17 pm
Forum: Aircraft for Sale
Topic: Modified KR2 project SOLD
Replies: 33
Views: 17386

Re: Modified KR2 project

Henni, Ek sal die KR2 maar vir eers n pass gee dankie. Is baie temted om jou projek klaar te maak, maar daar is nog die MPL ook wat eers moet gebeur en sal eerder n klaar microlite koop om so gou moontlik in die lug te kom. Die KR is dalk ook nie ideaal vir n rookie nie. Miskien eendag as ek groot i...
by Tiger
Thu Jun 18, 2015 11:09 pm
Forum: Aircraft for Sale
Topic: Modified KR2 project SOLD
Replies: 33
Views: 17386

Re: Modified KR2 project

Danki Henni. Sal jou binnekort weer kontak. Wil net eers die paar gansies gaan uitsort.

Johan
by Tiger
Tue Jun 16, 2015 7:04 pm
Forum: Aircraft for Sale
Topic: Modified KR2 project SOLD
Replies: 33
Views: 17386

Re: Modified KR2 project

posting.php?mode=reply&f=3&t=23668&sid= ... 3d12b67774#

Hi Hennie

Kan jy my n cost estimate gee wat dit my sal kos om die projek klaar te maak.
Ek woon in die Weskus

Johan