
Search found 7 matches
- Fri Aug 01, 2014 8:28 pm
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Aircraft for Sale forum
- Replies: 17
- Views: 3209
Re: Aircraft for Sale forum
Sjoe Pitt Bull ek hou van jou comment.......

- Thu Jul 31, 2014 3:10 pm
- Forum: Flying events
- Topic: BOTSWANA fly-away 25 April to 10 May 2015
- Replies: 236
- Views: 85419
Re: BOTSWANA fly-away 23 to 31 May 2015
Wat se soort vliegtuie mag als deelneem aan die fly away? Hoop ek het my licence teen daardie tyd ek sal dit graag wil mee maak. Is tans op op training by Nico op Potties. Leer om trikes te vlieg. 

- Sun Jun 08, 2014 8:40 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Taildraggers to Nylstroom 18-20 July 2014
- Replies: 55
- Views: 10559
Re: Taildraggers to Nylstroom 18-20 July 2014
Baie dankie......sal baie dankbaar wees. So wees verseker dat ek daar sal wees.... Niks sal my keer nie. Bult op, bult af, gly-gly is ek daar!
- Sat Jun 07, 2014 8:50 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Taildraggers to Nylstroom 18-20 July 2014
- Replies: 55
- Views: 10559
Re: Taildraggers to Nylstroom 18-20 July 2014
Ek kan nie self invlieg nie, leer nog...maar gaan beslis in ry met padvervoer..kan mens n tentjie dalk iewers opslaan?
- Sat Jun 07, 2014 8:35 pm
- Forum: Flying events
- Topic: 60 Years: Brits Flying Club 11-13 July 2014
- Replies: 22
- Views: 4713
Re: 60 Years: Brits Flying Club 11-13 July 2013
Dankie "Pit Bull" ja ek sal reeds die vrydag agtermiddag daar wees om dinge reg te kry..hoop hulle het plek vir die tent.. Dit is iets wat ek vir geen geld mis nie..
Ek glo die weer gaan saam speel en dat ALMAL veilig sal wees..en vlieg
Ek glo die weer gaan saam speel en dat ALMAL veilig sal wees..en vlieg
- Sun Jun 01, 2014 8:07 am
- Forum: Hangar Talk
- Topic: The first Aquilla with winglets in the country took off
- Replies: 13
- Views: 3017
Re: The first Aquilla with winglets in the country took off
Stem!! Lyk heel baie goed..like dit ook! Sal ook graag die stats wil sien...Geniet dit daar in Rwanda my maatjie
- Fri Jan 31, 2014 10:00 am
- Forum: Hangar Talk
- Topic: The 2014 MISASA "Shootout" KittyHawk 8th Feb
- Replies: 143
- Views: 41169
Re: The 2014 MISASA "Shootout" KittyHawk 8th Feb
Will be there and gain more info what to fly
Thanks
Thanks