Search found 2 matches

by Sky's the limit
Sun May 05, 2013 10:55 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Open Cockpit - Namibie- 2013.
Replies: 189
Views: 45507

Re: Namibie 2013

Weer ek - hoor maar net weer by Hanno re die vlugklarings - as jy vasbrand kontak my dan help ek sover ek kan! Suid-Afrikaners kan ook nou deur NWR (Nam Wildlife Resorts) vliegtrips in Namibie doen - hulle sal kan help met paspoorte stempel etc by Sendelingsdrif as ek dit nie mis het nie. Hulle het ...
by Sky's the limit
Sun May 05, 2013 10:48 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Open Cockpit - Namibie- 2013.
Replies: 189
Views: 45507

Re: Namibie 2013

Jis Louis Ek bly in Walvisbaai en sal julle ouens graag wil help man. Het van Walvis af saam met 'n klomp ander ouens met trikes en aeries tot teen die Kunene - Kaokoland platgevlieg. Ken die area redelik goed en is bereid om te help as julle nog nodig het! As julle nie hulp nodig het nie, kom dan n...