Hello Manne Splutter is die word..... Ek het Sondag gaan vlieg (Aquilla 582), na ek geland het Mag toets gedoen voor ek afgesit het, ewe skielik het ek 'n splutter op die een Mag nognooit gehad nie, albei Mags is ongeveer 100Hr terug vervang, wat moet ek na oplet of wat kan die problem wees? Groete ...