Search found 5 matches
- Mon Aug 18, 2014 10:00 am
- Forum: Members Projects
- Topic: Niek's BMW Explorer ZU-FXE
- Replies: 24
- Views: 30760
Re: Niek's BMW Explorer
Op pad na Nylstroom
- Mon Aug 18, 2014 9:58 am
- Forum: Members Projects
- Topic: Niek's BMW Explorer ZU-FXE
- Replies: 24
- Views: 30760
Re: Niek's BMW Explorer
Voor Richard se loots in Nylstroom
- Mon Aug 18, 2014 9:34 am
- Forum: Members Projects
- Topic: Niek's BMW Explorer ZU-FXE
- Replies: 24
- Views: 30760
Re: Niek's BMW Explorer
My arie is nou by Richard Nicolson in Nylstroom - ons gaan nou daar aan sy 40 uur begin werk. Ja, ek het met Rainier se hulp die CHT's ook aan die werk gekry! Stefan het vir my nuwer sagteware ens. opgelaai, - maar in die proses die Rotex 912/914 inligting opgelaai! Die CHT's van die Rotex werk ande...
- Tue Aug 12, 2014 12:03 pm
- Forum: Members Projects
- Topic: Niek's BMW Explorer ZU-FXE
- Replies: 24
- Views: 30760
Re: Niek's BMW Explorer
My arie voor hy na Stefan toe is.(As ek hom reg gespoeg en plak het - sal foto's neem soos hy nou lyk as die een gewerk het.) Ek het nou die EGT's aan die werk gekry en is nou besig met die CHT's en as die tips van Rainier Lamers werk gaan die CHT's ook binnekort werk! Dan lyk dit of ek dalk al die ...
- Thu Aug 07, 2014 10:12 am
- Forum: Members Projects
- Topic: Niek's BMW Explorer ZU-FXE
- Replies: 24
- Views: 30760
Re: Niek's BMW Explorer
My arie is terug in sy hanger, maar ek kan hom nog nie vlieg nie - Die EGT's, CHT's en Oil temp werk nog steeds nie! Ou Stefan het hom toe op die ou end met meganiese meters gevlieg. Fout het met my begin - het alles op een CAN (low) laat werk en soos Stefan tereg opgemerk het -" as daar fout gaan m...