Search found 1 match
- Thu Aug 23, 2012 8:44 am
- Forum: Flying events
- Topic: VREDENDAL FLYIN
- Replies: 1
- Views: 1210
Re: VREDENDAL FLYIN
Verseker hou ons Flyin! Die inligting rondom ons flyin is redelik wyd versprei maar om een of ander rede nie hier op Microlighters nie. Die flyin vind plaas volgende naweek 01 Seprtember 2012 op die aanbreek van lente. Ons het dit een naweek aangeskuif juis om alle ons besoekers 'n beter geleentheid...