Dagsê Pieter,
As alles reg loop met die weer en wind, sal Groblersdal (FAGL) sterk verteenwoordig wees.
Ons sal later getalle deurgee.
Sterkte met die reelings.
Groete,
Louis van Schalkwyk.
Search found 7 matches
- Wed Feb 02, 2011 8:09 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
- Replies: 110
- Views: 27193
- Thu Sep 02, 2010 9:24 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Nylstroom Birthday Breakfast Fly in 11/9/2010
- Replies: 24
- Views: 5805
Re: Nylstroom Birthday Breakfast Fly in 11/9/2010
Kom ons kyk na so 6 vliegtuie van Groblersdal Vliegklub. ± 8 man vir die vroeg oggend ontbyt. Ek reel ook met Paul (Blue Max) as nommer 7
Groete, FAGL
Groete, FAGL
- Sun Jul 18, 2010 9:19 pm
- Forum: Flying events
- Topic: FLY IN MY PROPWASH..!!!
- Replies: 95
- Views: 26529
Re: FLY IN MY PROPWASH..!!!
Hou hom vas oom Paul, "Long Nose" pliers werk nie altyd nie (ons van Schalkwyks weet dit)------maar hou vas.
Sien jou op die plaas in Marble Hall
Kyk nog die heeltyd en sal jou deursien tot op die plaas.
Groete,
Louis en FAGL
Sien jou op die plaas in Marble Hall
Kyk nog die heeltyd en sal jou deursien tot op die plaas.
Groete,
Louis en FAGL
- Fri Jan 01, 2010 5:30 am
- Forum: Hangar Talk
- Topic: Happy New Year!
- Replies: 5
- Views: 884
Re: Happy New Year!
'n Baie Geseënde en Voorspoedige Nuwe Jaar aan al die Microlighters.
Mag u almal die Here se seën ontvang in 2010.
Vlieg veilig!!!!!!!!!!!!!!!!!
Louis van Schalkwyk.
Mag u almal die Here se seën ontvang in 2010.
Vlieg veilig!!!!!!!!!!!!!!!!!
Louis van Schalkwyk.
- Tue Dec 22, 2009 4:15 am
- Forum: Flying events
- Topic: Breakfast Fly-inn Rust de Winter 19 Dec 2009
- Replies: 21
- Views: 6189
Re: Breakfast Fly-inn Rust de Winter 19 Dec 2009
Dankie aan almal wat die brekkie bygewoon het. Jammer ons was laat van FAGL af, maar gelukkig kon ons onder die laaste druppels reen uitvlieg. Ons reel verseker weer vir volgende jaar.
Groete,
FAGL
Louis van Schalkwyk.
Groete,
FAGL
Louis van Schalkwyk.
- Thu Dec 17, 2009 10:31 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Breakfast Fly-inn Rust de Winter 19 Dec 2009
- Replies: 21
- Views: 6189
Re: Breakfast Fly-inn Rust de Winter 19 Dec 2009
Thanks Flip bantam,
See you at Rust
Flying a Bantam myself,
Hope you can make it.
Louis
See you at Rust
Flying a Bantam myself,
Hope you can make it.
Louis
- Sun Dec 06, 2009 7:51 pm
- Forum: Flying events
- Topic: Breakfast Fly-inn Rust de Winter 19 Dec 2009
- Replies: 21
- Views: 6189
Breakfast Fly-inn Rust de Winter 19 Dec 2009
Come join FAGL with the 4X4 Jeep Club of Rust de Winter for a beatifull bushfeld breakfast on Sat 19 Dec. Coffee as from 06h30 and braekfast from 07h00. Runway on the farm of Peter Pentz. C: S 25 11 96 3 E 028 31 40 1 700 m gravel. Come on guys and lads, join us for a wonderfull siteseeing fly-inn. ...