Stefan, net jammer jy's so vêr . Ek sien op Comet Aviation Supplies aderteer hulle 'n Swales Mock NPL cd . Ek weet nie mooi of dit bedoel is om as hulpmiddel gebruik te word bo en behalwe jou ingeskrewe vliegopleiding nie ? Sal graag kommentaar wil hoor daarop .
Groete,
Bastian
Search found 2 matches
- Fri Jan 21, 2011 7:00 am
- Forum: Training Talk
- Topic: NPL lisensie ?
- Replies: 7
- Views: 3239
- Thu Jan 20, 2011 1:50 pm
- Forum: Training Talk
- Topic: NPL lisensie ?
- Replies: 7
- Views: 3239
NPL lisensie ?
Ek woon tussen Port Elizabeth en George en het navraag gedoen by vliegskole te PE en George oor NPL opleiding vir LSA ( vaste vlerk ) . Geeneen bied NPL aan nie maar wel PPL . Kan iemand my dalk sê wie ek kan kontak ?.
Dankie,
Bastian Bakkes
Dankie,
Bastian Bakkes