Search found 3 matches
- Tue Jun 28, 2011 3:55 pm
- Forum: Microlight Clubs, Training Schools and Flight Centres
- Topic: Microflyers Flight School Middelburg
- Replies: 10
- Views: 14445
Re: Microflyers Flight School Middelburg
Ludie Baie geluk met die soveelste student wat jy al solo gestuur het. Die 23 ste July 1995 +- 16 jaar gelede het jy my solo gestuur. Ek glo jy kan dit nog onthou. Alhoewel ek nie meer self aktief vlieg nie, bly dit my grootste begeerte en sal ek altyd my opleidings dae onthou. Baie dankie Ludie dat...
- Tue Jun 28, 2011 3:44 pm
- Forum: Microlight Clubs, Training Schools and Flight Centres
- Topic: Microflyers Flight School Middelburg
- Replies: 10
- Views: 14445
Re: Microflyers Flight School Middelburg
Baie geluk met die solo vlug Arend. Van nou af sal dit sommer vinnig gaan. Geniet elke oomblik daarvan en maak dit 'n lewenservaring.
VLIEG WAS, IS, EN SAL ALTYD, 'N WONDERLIKE ERVARING BLY. NIKS KOM BY VLIEG NIE.
Sterkte
Coert
VLIEG WAS, IS, EN SAL ALTYD, 'N WONDERLIKE ERVARING BLY. NIKS KOM BY VLIEG NIE.
Sterkte
Coert
- Wed Dec 22, 2010 5:54 pm
- Forum: Microlight Clubs, Training Schools and Flight Centres
- Topic: Microflyers Flight School Middelburg
- Replies: 10
- Views: 14445
Re: Microflyers Flight School Middelburg
Dis 'n voorreg om op hierdie forum met mede vlieëniers te kan gesels. Al die mooi en goeie ervarings kan ons met mekaar deel en ook by mekaar leer. Ek het in April 1995 begin met my opleiding en Sept 95 my MPL verwerf. Dit was 'n wonderlike paar maande. Die opleiding was van hoë gehalte en die spang...