Hi silverwings!
yes she has been sold! waiting for final payment then shes gone.
Sorry for replying so late.
Kind regards
MEERKAT
Search found 18 matches
- Sat Apr 04, 2015 3:35 pm
- Forum: Aircraft for Sale
- Topic: cosmos 503 dcdi plus ekstra cart for sale
- Replies: 8
- Views: 3501
- Mon Jan 05, 2015 11:46 am
- Forum: Aircraft for Sale
- Topic: cosmos 503 dcdi plus ekstra cart for sale
- Replies: 8
- Views: 3501
Re: cosmos 503 dcdi plus ekstra cart for sale
Hi manne!
Die vliegtuig en karrietjie kan ook apart gekoop word!
ek is ook bereid om n trailer in te sluit by alles. Die trailer het nie n lisensie nie en was gebruik om die vliegtuig hangar toe en huis toe te sleep!
Kom ouens die goed neem spasie op! Hulle moet uit
Aanbod??????
Groete Tommie

- Sun Dec 28, 2014 5:24 pm
- Forum: Aircraft for Sale
- Topic: cosmos 503 dcdi plus ekstra cart for sale
- Replies: 8
- Views: 3501
Re: cosmos 503 dcdi plus ekstra cart for sale
Cosmos fotos
- Wed Dec 24, 2014 11:50 am
- Forum: Aircraft for Sale
- Topic: cosmos 503 dcdi plus ekstra cart for sale
- Replies: 8
- Views: 3501
cosmos 503 dcdi plus ekstra cart for sale
COSMOS trike for sale: Cart: 775,33 hrs Wing: aquila wing with 2 hours on since new ( in south african flag colours) Engine: rotax 503 dual carb dual ignition, pull start, 151,15 since overhaul Prop: hennie malan 100,2hrs Intercom with two headsets, two flight suits, two helmets with visors, one ico...
- Thu Oct 02, 2014 7:06 pm
- Forum: Aircraft for Sale
- Topic: Like new Bantam for sale - R175000
- Replies: 16
- Views: 8301
Re: Like new Bantam for sale
Ai Theo nou hoekom? Sys dan so mooi ! 

- Wed Oct 01, 2014 1:13 pm
- Forum: Aircraft for Sale
- Topic: COSMOS 503 FOR SALE
- Replies: 2
- Views: 2226
Re: COSMOS 503 FOR SALE
Hi Brendon! Nee was bietjie gatvol en moedeloos maar voel al beter. As sy nie
Vekoop voor ek my lisensie hernu nie dan vlieg ek haar!
(Lang storie) vlie jy nog?
Groete Tom
Vekoop voor ek my lisensie hernu nie dan vlieg ek haar!
(Lang storie) vlie jy nog?
Groete Tom
- Thu Sep 18, 2014 7:12 pm
- Forum: Aircraft parts and accessories
- Topic: scout cart for sale
- Replies: 0
- Views: 747
scout cart for sale
Hi I have a scout cart available with a
Rotax 503 dual carb dual ignition (285 hrs) .
Cart has a banana pod with analog asi, altimeter and vsi.
Comes with a fuel tank, seats and pannier bags (needs Tlc)
R10 000
Contact: Tommie 0715252999
tomadlam@hotmail.co.za

- Thu Sep 18, 2014 4:04 pm
- Forum: Aircraft for Sale
- Topic: COSMOS 503 FOR SALE
- Replies: 2
- Views: 2226
COSMOS 503 FOR SALE
ZS-WYH. COSMOS CHRONOS FOR SALE Engine: dual carb dual ignition (151,43hrs since over haul) Serial No:680 (cart has 775,33 hrs) Prop: Hennie Malan serial no. 288 (100 hrs) Wing: Windlass (1,5 hrs) T-POD with skydat DX2 panel EGT Pull start Wing and prop replaced after an emergency landing 8/02/2013 ...
- Sun Aug 10, 2014 7:29 am
- Forum: Aircraft parts and accessories
- Topic: Aerotrike Safari or Scout - ZZ03
- Replies: 4
- Views: 1568
Re: Aerotrike Safari or Scout - ZZ03
Hi Martin het jou n invite op BBM gestuur sodat ek vir jou die fotos kan stuur!
- Tue Jul 15, 2014 4:22 pm
- Forum: Aircraft parts and accessories
- Topic: Aerotrike Safari or Scout - ZZ03
- Replies: 4
- Views: 1568
Re: Aerotrike Safari or Scout - ZZ03
Hi Martin ek het n scout met n 503 dcdi motor wat ek as projek wou regmaak ! As jy belangstel laat weet. Tel: 0715252999 Tommie (oos-londen)
- Tue Dec 04, 2012 6:59 am
- Forum: Hangar Talk
- Topic: hangerage needed
- Replies: 1
- Views: 563
hangerage needed
Hi
I've been transfered from pretoria to east-london and i'm looking for a place to hanger my trike.
It could be in or anywhere around east-london. If there is anyone who can help please contact
me on 0715252999.
Kind regards
Tommie (meerkat)

- Thu Aug 09, 2012 4:54 pm
- Forum: Flying events
- Topic: CANADA
- Replies: 29
- Views: 6641
Re: CANADA
Hi
Laat loop met nog n storie of twee....baie interessant ek hou die spasie dop...dankie vir dit wat jy met ons deel!
Laat loop met nog n storie of twee....baie interessant ek hou die spasie dop...dankie vir dit wat jy met ons deel!
- Thu Jul 26, 2012 3:28 pm
- Forum: Members Projects
- Topic: Re building EAA Biplane.
- Replies: 112
- Views: 111685
Re: Re building EAA Biplane.
Hi Boet !
Dankie vir die fotos wat jy hier op die forum deel, stel baie belang in wat jy doen...heng dis mooi om n aerie
so te sien groei.
groete Tommie
Dankie vir die fotos wat jy hier op die forum deel, stel baie belang in wat jy doen...heng dis mooi om n aerie
so te sien groei.
groete Tommie

- Wed Jul 18, 2012 12:09 pm
- Forum: Members Projects
- Topic: AFFORD A PLANE
- Replies: 9
- Views: 3508
Re: AFFORD A PLANE
Hi Gavin
How is this...ha ha i think i was so excited i didn't even care about the caps hey !
Promise not to shout again.
How is this...ha ha i think i was so excited i didn't even care about the caps hey !
Promise not to shout again.
- Wed Jul 18, 2012 11:53 am
- Forum: Members Projects
- Topic: AFFORD A PLANE
- Replies: 9
- Views: 3508
Re: AFFORD A PLANE
NICO
EK SIEN OP AVCOM SE SITE HET WINGNUTZSTER REEDS MET EEN BEGIN, DALK KAN ON S DIE PLANNE BY HOM OORKOOP
WANT EK HET REGTIG NODIG OM MET HOM TE GESELS. HET NOG NOIT N AERIE GEBOU NIE......DAARS SEKER N EERSTE VIR ALLES...LAAT WEET WAT JY DINK MAATJIE.
GROETE TOMMIE