Search found 3 matches

by werdel
Thu May 17, 2012 5:09 am
Forum: Flying events
Topic: 10 DAYS.
Replies: 39
Views: 9183

Re: 10 DAYS.

Ja Pa, ons het! Wat 'n lekker storie om te lees. Moet se daardie gelapte vlerk met tape het my bietjie ontstel! Bly Pa is veilig tuis. O, en ek is oortuig daarvan die kinders gaan Pa se taalgebruik mooi opknap hierdie somer ...
by werdel
Thu May 10, 2012 4:24 am
Forum: Flying events
Topic: 10 DAYS.
Replies: 39
Views: 9183

Re: 10 DAYS.

Hi Pa Die tegnologie is darem wonderlik dat ons hier vanuit Kanada Pa se bewegings kan dophou. Dit is lekker om te sien hoe ons Pa op sy ouderdom opgewonde is oor iets en instaat is om die lewe te geniet. Wat 'n insperasie! Vlieg veilig, want ons sien uit na Pa se kuier hierdie somer. Die Brouwers
by werdel
Sat Oct 02, 2010 5:26 am
Forum: Flying events
Topic: Propwash to Numbi.
Replies: 24
Views: 6703

Re: Propwash to Numbi.

Hi Pa. Uiteindelik het ons nou behoorlik toegang tot die forum. Gelukkig weet en verstaan ek nie genoeg van wat en wanneer iets lekker of gevaarlik is nie, anders sou ek Pa seker ook nou 'n uitkak moes gee. Maak maar net seker al Pa se polisse en testamente is in orde ... Natuurlik wil ons nie he Pa...