More, Ek het n Windlass 503 te koop Het al die gewone op soos ALT,ASI,EGT,CHT,GSI ext Het n NC3 Carbon prop Ure Engine en Frame 479 Air magic helmits en chaterbox met V-Rabbit antena 1 x Fliht suit 1 x Cover 1 x Airmap 500 Gps Landing lig voor en een strobe agter Staan in Vereeniging ek het nou n we...
Will do a Carltonville again but wont be this weekend. .I will let you now wen we will be up
for carltville again as we do brekkies at Parys aswell.Will be at Favv the weekend but will se
what the wx do.
Middag, Hi,ja dit was baie lekke en die wat dit nie kom maak nie het gemis.Die skydivers is lekke vriedelik en verwelkom mens graag.Ja Rafiek die wind was nogals lekke (**) soos jy gevoel het.Alpha ek het jou gehoor en met jou gepraat toe ons oor die N1 was,en gewonder hoekom jy nie op vang nie maar...
Ja ons sal ook so 05h30 reg wees,sodra die lig reg is,lig ons ook.
Hoop die weer hou,Rafiek ons sal op 125,6 wees maar sal jou hoor op 124,8.
Kan nie wag om julle almal te leer ken nie.
Ons is sover 4 dalk 5 wat Saterdag van Vereniging af gaan vlieg jy kan ons
join dit sal lekke wees.Ons sal probeer om 05h30 wiele te lig.Dit sal wees
BMS - AYP - BZD - DJN sover.