Search found 6 matches

by Riaan
Mon Mar 19, 2007 8:53 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Argus Microlighters
Replies: 33
Views: 4802

Hier by ons kry ons nie die "Argus" nie tel die "Son"(Ek koop hom ook maar net vir bl 3. dan is ek ook moeg)
by Riaan
Thu Oct 19, 2006 12:50 pm
Forum: Hangar Talk
Topic: Around SA coastal tour 2007
Replies: 22
Views: 3785

Ek sit hier op Lambertsbaai teen die weskus, lyk my julle weet nie waarnatoe om te vlieg nie, wie ook al die roete doen ek stel 'n mosie van erge wantroue in Forensiflyer, hy wil nie eens my dorp raak vlieg, so wat weet hy nou van die wereld, boet dit is leeu wereld die, hier stap die kreef uit om t...
by Riaan
Sat Sep 02, 2006 8:41 am
Forum: Hangar Talk
Topic: Where am I
Replies: 8
Views: 3117

Hi Bennie... hulle vertel van die boer in die Boesmanland wat hom maar so self leer vlieg het met 'n trike. Op 'n dag hoor hy iemand praat op die radio, skrik hom vrek, maar laat weet darem ook hy is in die lug. Die ander persoon vra hom toe wat is jou posisie, sy antwoord....op my plaas..ander pers...
by Riaan
Sat Sep 02, 2006 8:27 am
Forum: Hangar Talk
Topic: LAMBERTSBAY BIRD ILAND
Replies: 5
Views: 1104

Thanks Morp, that way I should get the best response
by Riaan
Fri Sep 01, 2006 9:17 am
Forum: Hangar Talk
Topic: LAMBERTSBAY BIRD ILAND
Replies: 5
Views: 1104

LAMBERTSBAY BIRD ILAND

To all Pilots As you may have read or heard in the press, we in Lamberts Bay are experiencing a crisis with our Gannet colony. The Cape Gannet is an endangered species and last year due to seal predation on Gannets they deserted their colony on Bird Island, the main tourist attraction in Lamberts Ba...
by Riaan
Sun Jul 17, 2005 10:01 am
Forum: Hangar Talk
Topic: What did you fly this week
Replies: 537
Views: 106263

Goed om te hoor dat jy sulke lekker weer gehad het om in te vlieg. Hier op Lambertsbaai aan die Weskus vlieg ek wanneer ek wil, van Maandag tot Maandag net party keer wat die mis bietjie lol. Die Walvise is bietjie hier in ons baai en hulle baljaar, en maak kleintjies. Die dolfyne het ek lanklaas ge...